Spontane ontbranding

'n Groot komposhoop kan spontaan ontbrand indien dit nie korrek bestuur word nie

Spontane ontbranding of spontane ontsteking is 'n tipe van verbranding wat deur selfverwarming (toename in temperatuur as gevolg van eksotermiese reaksies) voorkom, gevolg deur 'n termiese wegholreaksie (selfverwarming wat vinnig versnel tot hoë temperature) en uiteindelik, ontsteking.[1]

  1. Babrauskas, p.369

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search